Saturday 7 April 2012

AS JY LAG

Jou lag is 'n oopgebreekte granaat
Lag weer
dat ek kan hoor hoe lag die granate

-Ingrid Jonker.


No comments:

Post a Comment